Sabbat
Koot van Wyk (DLitt et Phil; ThD)
Besoekende Professor
Kyungpook Nasional Universiteit
Sangju Kampus
Suid Korea
Medeaangehegde Lektor van Avondale Kollege
Australië
26 Februarie 2011
Elke hoek van dié nag en dag
is vol van U heiligheid
soos U naderstaan aan my en ander
gelyk aan Adam van ouds in daardie Tuin.
Of ek rus
of ek slaap
as ek wakker word
dan is dit in die arms van U gerustheid.
U omvou my van agter en van voor.
My senu drade geniet die verslapping
en die opgee van enige gejaagdheid,
enige besig wees,
enige kontrole of gekontroleerd te wees,
word vir my n blye genietlikheid
om te kan dink
aan U
my Skepper
my Herskepper
my Verlosser
my Advokaat
my Here wie ek liefhet
op dié, U nag en U dag.
U wou selfs nie opstaan
op dié, U Sabbat nie
maar het gewag tot die eerste werksdag,
Sondag -
ek ek,
rustend op dié, U Sabbat
gaan die Sabbats rus in
wat oorbly vir die volk van God,
omdat ek herdenk
die plaasvervangende Ewige Rus
van U dood,
na die kruis, Vrydag
en voor die opstanding, Sondag
tot my n blye Saterdag -
met U.
Amen
[Hope Channel]
[World Time]
[Music & Gospel]
[Factbook]
[선교영상모음]
|
|
최근게시물 목록
- [VAN WYK NOTE] Do the text tell the tel o... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Dating of Pre-historical Archa... kootvanwyk
- [안식일학교교과] 1과 모든 전쟁의 배후에 있는 전쟁 Mission
- [VAN WYK NOTE] Psalm 92 for the Sabbath for ... kootvanwyk
- [매일의 양식] 3/31하나님의 은사를 그분의 뜻대로... 영원한 복음
- [매일의 양식] 3/30하늘에서 인정받는 봉사여야 한... 영원한 복음
- [매일의 양식] 3/29올바른 감화력에는 하나님의 은... 영원한 복음
- [매일의 양식] 3/28선하게도 악하게도 사용되는 감... 영원한 복음
- [매일의 양식] 3/27유쾌하게 구주를 소개하라 영원한 복음
- [매일의 양식] 3/26말과 감화력의 은사를 책임감 ... 영원한 복음
- [매일의 양식] 3/25말에서 그리스도의 사랑을 드러... 영원한 복음
- [매일의 양식] 3/24말의 은사를 잘 활용하라 영원한 복음
- [VAN WYK NOTE] Biblicist view of Post-Flood ... kootvanwyk
- [안식일학교교과] 13과 너는 여호와를 기다리라 - 로... Mission
- [VAN WYK NOTE] Perfect surrender and Perfect... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Some brief reflections on th... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Worship that never ends in ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] 정숙한 소리로 =solemn sounds: C... kootvanwyk
- [안식일학교교과] 12과 영원토록 여호와를 경배함 Mission