Sabbat
Koot van Wyk (DLitt et Phil; ThD)
Besoekende Professor
Kyungpook Nasional Universiteit
Sangju Kampus
Suid Korea
Medeaangehegde Lektor van Avondale Kollege
Australië
26 Februarie 2011
Elke hoek van dié nag en dag
is vol van U heiligheid
soos U naderstaan aan my en ander
gelyk aan Adam van ouds in daardie Tuin.
Of ek rus
of ek slaap
as ek wakker word
dan is dit in die arms van U gerustheid.
U omvou my van agter en van voor.
My senu drade geniet die verslapping
en die opgee van enige gejaagdheid,
enige besig wees,
enige kontrole of gekontroleerd te wees,
word vir my n blye genietlikheid
om te kan dink
aan U
my Skepper
my Herskepper
my Verlosser
my Advokaat
my Here wie ek liefhet
op dié, U nag en U dag.
U wou selfs nie opstaan
op dié, U Sabbat nie
maar het gewag tot die eerste werksdag,
Sondag -
ek ek,
rustend op dié, U Sabbat
gaan die Sabbats rus in
wat oorbly vir die volk van God,
omdat ek herdenk
die plaasvervangende Ewige Rus
van U dood,
na die kruis, Vrydag
en voor die opstanding, Sondag
tot my n blye Saterdag -
met U.
Amen
[Hope Channel]
[World Time]
[Music & Gospel]
[Factbook]
[선교영상모음]
|
|
최근게시물 목록
- [VAN WYK NOTE] Scientific updating on Joseph kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Looking for Joseph and findin... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] X-generation Jews scribes in t... kootvanwyk
- [안식일학교교과] 3과 어둠을 밝히는 빛 Mission
- [VAN WYK NOTE] Why was Christianity unpopular ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] It does not matter...says the ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Judgment and the Ancient Egyp... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] 538 AD disasters were predict... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Love or Selfishness and the ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Satan and his acceptance and ... kootvanwyk
- [안식일학교교과] 2과 사랑인가 이기심인가? Mission
- [VAN WYK NOTE] Our High Priest for Morning ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Love or Agape for Sabbath Sc... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] The War in heaven and parall... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Problems of Carl G. Jung for ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] From whom did John Calvin bor... kootvanwyk
- [매일의 양식] 4/10진리의 보물은 캐는 사람이 얻... 영원한 복음
- [매일의 양식] 4/9성령이 임하시면 말씀이 재미있다 영원한 복음
- [매일의 양식] 4/8배운 대로 진리를 실천하라 영원한 복음