Sabbat
Koot van Wyk (DLitt et Phil; ThD)
Besoekende Professor
Kyungpook Nasional Universiteit
Sangju Kampus
Suid Korea
Medeaangehegde Lektor van Avondale Kollege
Australië
26 Februarie 2011
Elke hoek van dié nag en dag
is vol van U heiligheid
soos U naderstaan aan my en ander
gelyk aan Adam van ouds in daardie Tuin.
Of ek rus
of ek slaap
as ek wakker word
dan is dit in die arms van U gerustheid.
U omvou my van agter en van voor.
My senu drade geniet die verslapping
en die opgee van enige gejaagdheid,
enige besig wees,
enige kontrole of gekontroleerd te wees,
word vir my n blye genietlikheid
om te kan dink
aan U
my Skepper
my Herskepper
my Verlosser
my Advokaat
my Here wie ek liefhet
op dié, U nag en U dag.
U wou selfs nie opstaan
op dié, U Sabbat nie
maar het gewag tot die eerste werksdag,
Sondag -
ek ek,
rustend op dié, U Sabbat
gaan die Sabbats rus in
wat oorbly vir die volk van God,
omdat ek herdenk
die plaasvervangende Ewige Rus
van U dood,
na die kruis, Vrydag
en voor die opstanding, Sondag
tot my n blye Saterdag -
met U.
Amen
[Hope Channel]
[World Time]
[Music & Gospel]
[Factbook]
[선교영상모음]
|
|
최근게시물 목록
- [VAN WYK NOTE] Garden Tomb not first suggested... kootvanwyk
- 심은대로 거두는 청년사역 MoreLikeJesus
- [VAN WYK NOTE] 100ooo's to be Baptized in P... kootvanwyk
- [매일의 양식] 5/5안식일은 창조주께로 마음을 이끈... 영원한 복음
- [매일의 양식] 5/4이레 중 하루는 하나님의 날 영원한 복음
- [매일의 양식] 5/3하나님의 능력과 사랑을 알려 주... 영원한 복음
- [매일의 양식] 5/2안식일은 온 인류를 위해 제정됐... 영원한 복음
- [매일의 양식] 5/1하나님의 백성은 안식일을 지킨다 영원한 복음
- [VAN WYK NOTE] Overseers that were in school... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Saturday or Sunday Worship --- ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Raamses II to Thutmosis III: a ... kootvanwyk
- [안식일학교교과] 5과 역경을 이기는 믿음 Mission 4
- [VAN WYK NOTE] When scholars want to use Ast... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Advice to Adventists for a ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] More information on the Oppr... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Dating Beni-Hasan Semites exac... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Recent reptile of the sea f... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Semites or Hebrews were workin... kootvanwyk
- [안식일학교교과] 4과 진리를 위해 굳게 섬 Mission 4