Sabbat
Koot van Wyk (DLitt et Phil; ThD)
Besoekende Professor
Kyungpook Nasional Universiteit
Sangju Kampus
Suid Korea
Medeaangehegde Lektor van Avondale Kollege
Australië
26 Februarie 2011
Elke hoek van dié nag en dag
is vol van U heiligheid
soos U naderstaan aan my en ander
gelyk aan Adam van ouds in daardie Tuin.
Of ek rus
of ek slaap
as ek wakker word
dan is dit in die arms van U gerustheid.
U omvou my van agter en van voor.
My senu drade geniet die verslapping
en die opgee van enige gejaagdheid,
enige besig wees,
enige kontrole of gekontroleerd te wees,
word vir my n blye genietlikheid
om te kan dink
aan U
my Skepper
my Herskepper
my Verlosser
my Advokaat
my Here wie ek liefhet
op dié, U nag en U dag.
U wou selfs nie opstaan
op dié, U Sabbat nie
maar het gewag tot die eerste werksdag,
Sondag -
ek ek,
rustend op dié, U Sabbat
gaan die Sabbats rus in
wat oorbly vir die volk van God,
omdat ek herdenk
die plaasvervangende Ewige Rus
van U dood,
na die kruis, Vrydag
en voor die opstanding, Sondag
tot my n blye Saterdag -
met U.
Amen
[Hope Channel]
[World Time]
[Music & Gospel]
[Factbook]
[선교영상모음]
|
|
최근게시물 목록
- [VAN WYK NOTE] Overseers that were in school... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Saturday or Sunday Worship --- ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Raamses II to Thutmosis III: a ... kootvanwyk
- [안식일학교교과] 5과 역경을 이기는 믿음 Mission 2
- [VAN WYK NOTE] When scholars want to use Ast... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Advice to Adventists for a ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] More information on the Oppr... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Dating Beni-Hasan Semites exac... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Recent reptile of the sea f... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Semites or Hebrews were workin... kootvanwyk
- [안식일학교교과] 4과 진리를 위해 굳게 섬 Mission 4
- [VAN WYK NOTE] Scientific updating on Joseph kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Looking for Joseph and findin... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] X-generation Jews scribes in t... kootvanwyk
- [안식일학교교과] 3과 어둠을 밝히는 빛 Mission
- [VAN WYK NOTE] Why was Christianity unpopular ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] It does not matter...says the ... kootvanwyk
- [VAN WYK NOTE] Judgment and the Ancient Egyp... kootvanwyk